Skip to content
  • Welkom
  • Omtrent Ons
  • Nuwe Ontwikkeling
  • Fasiliteite
  • Kontak Ons
  • Welkom
  • Omtrent Ons
  • Nuwe Ontwikkeling
  • Fasiliteite
  • Kontak Ons

KIES OPSIES

  • Welkom
  • Omtrent Ons
  • Nuwe Ontwikkeling
  • Fasiliteite
  • Kontak Ons
  • Welkom
  • Omtrent Ons
  • Nuwe Ontwikkeling
  • Fasiliteite
  • Kontak Ons
01
41
17
02
22
06
39
07
40
14
15
25
13
18
33
37
31

Tien jaar gelede het die Karoosig Tehuis vir Bejaardes, met ‘n beskeie begin, sy deure oopgemaak met die doel om bejaardes in Orania te ondersteun.

In daardie vroeë dae was die fokus op die basiese behoeftes van die inwoners, met ‘n eenvoudige maar hartlike benadering om ‘n huislike atmosfeer te skep.

Die Karoosig Aftreeoord, Maatskappy sonder winsoogmerk, is op 21 Januarie 2019 geregistreer en die Direksie, Bestuur en Personeel sien sedertdien toe dat ons inwoners die beste diens en versorging moontlik ontvang.

Vandag spog ons met...

  • ’n personeel van 16 en inwonertal van 28
  • ’n nuut aangeboude 6-bed sorgeenheid
  • ’n tweede deel van die aangekoopte geboue is ingerig om nog sewe kamers beskikbaar te stel
  • vele verbeteringe van huidige geboue en infrastruktuur is aangebring

Karoosig Aftree-Oord | Orania, Noord-Kaap, Suid-Afrika

  • Pierre Fourie +27 84 208 1741
  • bestuurder@karoosigaftreeoord.co.za
  • Facebook #OraniaKaroosigAftreeoord
Kopiereg @2026 Alle regte voorbehou