Dinamiese, moderne fasiliteite

51 NUWE EENHEDE

Ons warm, kenmerkende gasvryheid en toegewyde sorg het die fondament gelê oor tyd heen en staan ons tans op die vooraand van 'n spoggerige nuwe ontwikkeling!

Dinamiese, moderne fasiliteite, loopafstand van die dorpsplein met toegang tot professionele ruimtes wat 'n luukse leefstyl vir u moontlik maak in die warm, hartlike kultuur van Orania se mense.

Fasiliteite soos 'n lieflike, ruim kafeteria/restaurant/eetsaal met veranda en modern toegeruste kombuis wat heerlike gekookte etes en lekkernye vanaf die spyskaart te ete en te drinke aanbied. 'n Veeldoelige kapel/lesingsaal/ funksie-fasiliteit tot almal se beskikking vir genotvolle samesyn en spesiale geleenthede.

'n Ruim en gesellige, gemeenskaplike sitkamer; asook buiteruimtes met braaigeriewe en wasserye tot u beskikking vir u gerief.

EENHEID OPSIES

3 Vlakke van Versorging

KLEINEENHEID

VERHURINGSOPSIES BESKIKBAAR

Oopplan leef vertrek
Badkamer
Kombuis
Patio

GROOTEENHEID

EENSLAAPKAMER-EENHEDE

Oopplan leef vertrek
Badkamer
Kombuis
Patio