Die Karoosig Aftree-oord, Maatskappy sonder winsoogmerk, is op 21 Januarie 2019 geregistreer en die Direksie, Bestuur en Personeel sien sedertien toe dat ons inwoners die beste diens en versorging moontlik ontvang.
Karoosig Aftree-Oord | Orania, Noord-Kaap, Suid-Afrika